Verwyder jou Kompas-rekening
Hoe om verwydering aan te vra
- Stuur ’n e-pos na support@onskompas.co.za
- Gebruik onderwerp: Versoek data verwydering
- Vermeld die e-posadres waarmee jy by Kompas geregistreer het
- Ons mik om jou versoek binne 30 dae te verwerk
Wat word verwyder?
- Jou rekening
- Gekoppelde leerlinge
- Persoonlike gebeurtenisse
- Push-tokens en verwante app-gebruikerdata
Skool-uitsendings wat ander gesinne steeds moet sien, word nie verwyder net omdat jou rekening gesluit word nie.
Ook in die app
Maak oop: Ondersteuning → Versoek dataverwydering.
Privaatheid
Sien ons volle beleid: onskompas.co.za/privacy
Kontak
support@onskompas.co.za · Inligtingsbeampte: JP Sinden · 079 263 7243